Hoe op aarde? Antwoorde tot die raaisels van ons planeet

Hoe op aarde? Antwoorde tot die raaisels van ons planeet

Terence McCarthy
دا کتاب تاسو ته څنګه خواښه شوه؟
د بار شوي فایل کیفیت څه دئ؟
تر څو چې د کتاب کیفیت آزمایښو وکړئ، بار ئې کړئ
د بار شوو فایلونو کیفیتی څه دئ؟

Hierdie boek bied verklarings vir van ons raaiselagtigste natuurverskynsels: Hoekom pas die kuslyne van Afrika en Suid-Amerika in mekaar? Was seevlak konstant, of het dit oor tyd verander? Is klimaatsverandering 'n nuwe verskynsel? Was 'n dag nog altyd 24 uur lank? Hoe ontstaan 'n tsunami? en nog vele ander.Elk van die 73 raaisels het 'n verklaring, sy dit geologies, mineralogies, astronomies – wat ook al die gebied mag wees. Elke verklaring word omsigtig aangebied, en word aangevul deur verduidelikende tekeninge, volkleurfoto's en grafieke, sodat enigeen die prosesse wat aan die gang is, kan verstaan.

درجه (قاطیغوری(:
کال:
2014
خپرندویه اداره:
Penguin Random House South Africa
ژبه:
afrikaans
ISBN 10:
1770074856
ISBN 13:
9781920544270
فایل:
EPUB, 23.41 MB
IPFS:
CID , CID Blake2b
afrikaans, 2014
په آن لاین ډول لوستل
ته بدلون په کار دي
ته بدلون ناکام شو

مهمي جملي